LL-L: "Language policies" LOWLANDS-L, 22.MAR.2000 (02) [A/D]

Lowlands-L Administrator sassisch at yahoo.com
Thu Mar 23 00:14:08 UTC 2000


 =======================================================================
 L O W L A N D S - L * 22.MAR.2000 (02) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
 Posting Address: <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>
 Web Site: <http://www.geocities.com/sassisch/rhahn/lowlands/>
 User's Manual: <http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html>
 =======================================================================
 A=Afrikaans, Ap=Appalachean, D=Dutch, E=English, F=Frisian, L=Limburgish
 LS=Low Saxon (Low German), S=Scots, Sh=Shetlandic
 =======================================================================

From: Stefaan Vermeire <stefaan.vermeire at advalvas.be>
Subject: PRAAG en het gebruik van Afrikaans

In Zuid-Afrika is de taalstrijd is ontbrand... Een woordje van steun en
begrip van Nederlands- en Platduitssprekers is ongetwijfeld meer dan ooit op
zijn plaats. De Vlamingen onder de lijstleden weten wat het is in zijn
taalrechten aangevallen en miskend te worden; vooral de Brusselse Vlamingen
ervaren dergelijk onrecht nog dagelijks...

----- Oorspronkelijk bericht -----
Van: Dan Roodt  daniel.r at pixie.co.za
Aan: Stefaan Vermeire
Verzonden: woensdag 22 maart 2000 19:10
Onderwerp: Fw: Oudtshoornvergadering; nog foto's

Geagte lede/belangstellendes,

[...]

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) T-hemde en lidmaatskap
Die meeste betogers het PRAAG-T-hemde gedra, en dié sal ook te Oudtshoorn
beskikbaar wees teen R70 stuk.
Op Menseregtedag het meer as honderd mense die taalpetisie onderteken.  Mooi
so!  Diegene wat nog nie lid is van PRAAG nie, moet asb. 'n e-pos stuur om
lidmaatskap te bevestig.  Of vul die vormpie in op die webwerf
http://www.praag.org.  (Kliek op die blokkie "NOU".)  Onthou daar is nog
geen ledegeld nie, maar ons sal binnekort 'n geringe maandelikse bedrag van
R20 instel met nog steeds die moontlikheid van geassosieerde lede wat nie
hoef te betaal as hulle nie lus het nie.

Die pad vorentoe
Die situasie in die howe waar daar gedreig word om Afrikaans as
notuleringstaal af te skaf, en waaroor die FAK sopas 'n konferensie gereël
het, verdien ons volle aandag.  Ons hoop om binnekort 'n stuk deur Koos
Malan wat die situasie in detail uiteensit, op die webwerf te kry.
Afhangend van die Dept. van Justisie se houding, gaan ons op 'n reeks aksies
besluit.  Dit sou katastrofiese gevolge inhou indien Afrikaans nie meer as
regstaal in die howe gebruik word nie, en sou onder meer lei tot die
onmiddellike verengelsing van die ongeveer sewe Afrikaanse regsfakulteite in
die land.  Uiteindelik sal mense se testamente, huwelikskontrakte en alle
ander geskrewe ooreenkomste in Engels moet wees, aangesien geen beredenering
in Afrikaans meer in die howe geduld sal word nie.  Dié maatreël sou ook lei
tot geldverkwisting waar getuienis wat tans vir landdroste verstaanbaar is,
noodwendig in Engels getolk sou moet word.  Dit is 'n absurde situasie wat
nou deur die Dept. van Justisie geskep word - volgens hulle word dit reeds
geïmplementeer - en ten spyte van die kritiek vanuit alle oorde gaan hulle
daarmee voort.  PRAAG sal moet optree en onverbiddelik hierteenoor standpunt
inneem met betogings, briewe aan die pers, beroepe op buitelandse
ambassades, internasionale liggame, ens.  As hierdie dyk meegee, kan
Afrikaans en die ander inheemse tale maar vergeet om enigsins die hoër
taalfunksies te mag beklee in die toekoms.

Dus, ons mag nie nou verslap nie.  Kom gerus na die vergadering op
Oudsthoorn, en stuur 'n epos terug as u nog nie lid van PRAAG is nie.

Die taalstryd is 'n uitdaging, maar dis ook groot pret!  Daar was lanklaas
soveel stimulering vir kreatiewe denke en optrede in Afrikaans!

Groete,

Dan Roodt

==================================END===================================
 You have received this because your account has been subscribed upon
 request. To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l"
 as message text from the same account to
 <listserv at listserv.linguistlist.org> or sign off at
 <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
 =======================================================================
 * Please submit contributions to <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>.
 * Contributions will be displayed unedited in digest form.
 * Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
 * Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
   to be sent to <listserv at listserv.linguistlist.org> or at
   <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
 * Please use only Plain Text format, not Rich Text (HTML) or any other
   type of format, in your submissions
 =======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list