LL-L "Folklore" 2002.12.09 (01) [A/D]

Lowlands-L admin at lowlands-l.net
Mon Dec 9 05:30:55 UTC 2002


======================================================================
 L O W L A N D S - L * 09.DEC.2002 (01) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
 Web Site: <http://www.lowlands-l.net>  Email: <admin at lowlands-l.net>
 Rules & Guidelines: <http://www.lowlands-l.net/rules.htm>
 Posting Address: <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>
 Server Manual: <http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html>
 Archive: <http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html>
=======================================================================
 You have received this because you have been subscribed upon request.
 To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
 text from the same account to <listserv at listserv.linguistlist.org> or
 sign off at <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================
 A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
 L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) S=Scots Sh=Shetlandic
               V=(West)Flemish Z=Zeelandic (Zeêuws)
=======================================================================

From: Global Moose Translations <globalmoose at t-online.de>
Subject: LL-L "Names" 2002.12.08 (07) [A]

Ron schreef:

> 'n Eienaardige familienaam is dikwels die gevolg van geleidike
> klankveranderinge of klankverdraaiinge, soos my Saksiese "van": Hahn, in
> Nederland "(de) Haan" geskryf, wat nou in Duitsland en Nederland as
> "hoenderhaan" verstaan word maar werklik van "Hagen" (= de boer, wat in of
> by 'n "haag" [= 'n klein bossie, soos in Afrikaans "haardoring"] woon)
> afgekom het.

Met mijn naam is het net hetzelfde; oorspronkelijk was de naam wel "Gagen"
(tegen - against), omdat mijn voorouders volgens mijn vader blijkbaar zo'n
beetje oproerig zijn geweest. Met een "Kahn" - een aak of roeibootje dus -
heeft het eigenlijk helemaal niets te maken.

Groetjes,
Gabriele Kahn

----------

From: Marcel Bas <mrbas_26 at hotmail.com>
Subject: LL-L "Names" 2002.12.08 (07) [A]

Dags Jacobus,

Jy het gewonder hoekom daar in Nederland sulke growwe vanne soos 'Fokker'
bestaan. Wel, die werkwoord _fokken_ beteken niks anders as _teel_ nie. Ons
het in Nederland paardenfokkers, hondenfokkers en daar is fokmerries, maar
daarenteen ook dekhengsten.

Die van 'Hoenderdoos' begryp ek nie. Miskien was dit 'n skryffout gewees en
was die oorspronklike van 'Hoenderloos' ('van Hoenderloo'; 'n dorp in die
Veluwe-gebied).

Tog kan dit gebeur dat sekere vanne aangeneem is om die gek mee te skeer.
Daar is vanne soos 'Poepjes' en 'Naaktgeboren'. Waarskynlik het die
Nederlanders tydens die Napoleontiese oorheersing nie eintlik geglo in die
nuttigheid en duursaamheid van die deur die Franse gedwonge vervanging van
patronieme in familiename nie. Hulle wou dus die gek skeer met die nuwe
gesag deur sulke vreemde vanne te gee, maar hulle kon nie bevroed dat dit
gevolge vir die toekomstige generasies sou h  nie.
'n Ander van is 'Zondervan' of 'Sondervan', wat feitlik 'sonder van'
beteken. Die Ned. woord _van_ is deesdae vervang deur _achternaam_, dus
daaris nouliks iemand wat weet wat hierdie van beteken. Party mense dink
selfs dat die Afrikaanse woord _van_ 'n vondstige neologisme is, wat as 't
ware genspireer is op die eerste deel van baie vanne (VAN der Merwe, VAN
Jaarsveld, VAN Vollenhoven, VAN Rensburg).

Groetnis, Marcel.

>From: Jacobus Le Grange <legrangej at ananzi.co.za>
>Subject: Surnames
>
>Groete aan alle Laelanders,
>
>In die afgelope week het ek die voorreg gehad om met 'n
>aantal van my Nederlandse Kollega's vanaf ons
>Korrespondente Banke te vergader.
>
>Toe ons aan mekaar voorgestel is, moes van die Suid
>Afrikaners 'n "Double take " doen we ns die feit dat daar
>paar vanne was wat vir ons as redelik grof voorgekom het.
>
>Fokker ( wat in Suid-Afrika allen deur 'n onderoffisier
>teenoor 'n slapgeslaande soldaat gebruik so word) is
>natuurlik orals bekend maar ons het ander ook teëgekom
>(onder andere Hoenderdoos).
>Is daar 'n rede waarom sulke uitsonderlike name aangeneem
>sou word.
>
>John le Grange

==================================END===================================
* Please submit postings to <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to <listserv at listserv.linguistlist.org> or at
  <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list