LL-L "Literature" 2004.05.12 (05) [A]

Lowlands-L lowlands-l at lowlands-l.net
Wed May 12 20:58:03 UTC 2004


======================================================================
L O W L A N D S - L * 12.MAY.2004 (05) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
http://www.lowlands-l.net * lowlands-l at lowlands-l.net
Rules & Guidelines: http://www.lowlands-l.net/index.php?page=rules
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org or lowlands-l at lowlands-l.net
Server Manual: http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html
Archives: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-8) [Please switch your view mode to it.]
=======================================================================
You have received this because you have been subscribed upon request.
To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
text from the same account to listserv at listserv.linguistlist.org or
sign off at http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
=======================================================================
A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) N=Northumbrian
S=Scots Sh=Shetlandic V=(West)Flemish Z=Zeelandic (Zeêuws)
=======================================================================

From: Ruth & Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Literature" 2004.05.12(03) [A]

Beste Reinhardt,
>
> >      Ho no ouki
> >  orandasen ya
> >      kumo no mine
>
>         So volop seile,
>     ne! Daardie Hollander, 'n
>         wolkestapeling!

Dankie vir die terugvoering.
    Alleenlik in die konteks, sou ek sê. Van ouds is 'n VOC 'vlet' in die
kontrei 'Hollander' genoem, maar ek skat bra min lesers van vandag sou die
bynaam snap. Die Hollander is mos 'n seewese, ne! In die einste gees weet
ons dat wanner 'n Engelsman van daardie tyd van 'n 'East Indiaman' gepraat
het, is dit noodwendig die skeep, nie die mens waarvan hy melding gemaak
het.

    Die Uwe,
Mark.

----------

From: ezinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Literature" 2004.05.12(03) [A]

Haai julle,

Mark, dis mooi, jou haiku! Ek het 'n kappie op die nê gesit.

        So volop seile,
    nê! Daardie Hollander, 'n
        wolkestapeling!

Groete,
Elsie Zinsser

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Literature

Liewe Mark en Elsie,

Dankie vir die hulp.

Die vertaling is werklik mooi, maar ... Die aansluit van die sin met die
wolke mag nie so kennelik wees nie.  'n Haiku moet "sonder gedagte," sonder
bedoelde semantiese verbindinge geskryf word.  Dis slegs 'n opgeskrywe
emosie op een of twee ontmoete dinge, dinge die gou-gou verskyn en verdwyn,
net soos alles in hierdie lewe ("the evanescence of life").  'n Haiku
beskryf nie die volgende gedagte en semantiese, geestelike en filosofiese
verbindinge.  Daarom moet die sin met die wolke apart van die seils geskryf
word.

Ek dui dit aan:

     So volop seile,
     is die Hollanderskip daar!
     Die wolkestapels ...

Is dit reg?

Onvolledige sinne soos "Die wolkestapels ..." is tipies vir haiku. Dit is 'n
soort ontdekking: "Ontdekking A > gevoel A ... (en/maar = ) ontdekking B >
gevoel B ...".

Hieronder nog een voorbeeld (ook van Shiki):


     ç ‚æ¿±ã«
     足跡長き
          春日かな


     Sunahama ni
     asiato nagaki
          haruhi kana

Nedersaksies (Platduits):

     Dörch'n Strand sien Sand
     treckt Footstappen lang henlang.
          Och, de Vörjahrsdag ...



     Dörch d'n strand syn sand
     trekt voutstappen lang henlang.
          Och, dey vörjaarsdag ...

Duits:



     Durch den Sand des Strands
     ziehen Spuren lang dahin.
          Ah, der Frühlingstag ...

Engels:


     A line of footprints
     running all along the beach.
          So long! The spring day ...


Ja, die voetspoer is lang, seker ook die lentedag (in vergelyking met die
winterdage), maar die verbinding mag nie klaar kennelik geskryf word nie.

Groete,
Reinhard/Ron

==============================END===================================
* Please submit postings to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to listserv at listserv.linguistlist.org or at
  http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
=======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list