LL-L "Help needed" 2004.05.12 (07) [A]

Lowlands-L lowlands-l at lowlands-l.net
Wed May 12 22:44:20 UTC 2004


======================================================================
L O W L A N D S - L * 12.MAY.2004 (07) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
http://www.lowlands-l.net * lowlands-l at lowlands-l.net
Rules & Guidelines: http://www.lowlands-l.net/index.php?page=rules
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org or lowlands-l at lowlands-l.net
Server Manual: http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html
Archives: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-8) [Please switch your view mode to it.]
=======================================================================
You have received this because you have been subscribed upon request.
To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
text from the same account to listserv at listserv.linguistlist.org or
sign off at http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
=======================================================================
A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) N=Northumbrian
S=Scots Sh=Shetlandic V=(West)Flemish Z=Zeelandic (Zeêuws)
=======================================================================

From: Ruth & Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Literature" 2004.05.12 (05) [A]

Beste Elsie,
    Dankie vir die hulp met die kappie. Ek kan net nie my koppeltekens en my
deeltekens oordra nie. Ek het 'n lange lys alt-syfer roetine vir elkeen
hier, en hulle lyk wel kompleet diekant, maar hulle maak ander letters in
die deurvoering L-Lowlands toe, dis my ondervinding.
    Ek moet beskaamd erken ek is nie heeltemaal rekenaargeletterd nie.
   Die Uwe,
Mark.

>         So volop seile,
>     nê! Daardie Hollander, 'n
>         wolkestapeling!

Beste Reinhardt,

>Dis slegs 'n opgeskrywe
> emosie op een of twee ontmoete dinge, dinge die gou-gou verskyn en
verdwyn,
> net soos alles in hierdie lewe ("the evanescence of life").
>
>      So volop seile,
>      is die Hollanderskip daar!
>      Die wolkestapels ...
>
> Is dit reg?

Prima!

    Dit klink vir my heel nader aan e.e. cummings.
    Dankie vir die kort kursus, aanvaar ek sal daaruit baat.
    Sal ek nou my digtershoed aantrek, die langwerpige met die kromme kroon
en die bree rand, jou daaronder uitloer en vra, "So - you also belieeeeeve a
poem should not meeeeen but beeeee?"

            Spore vorentoe
    daar al langs die see se rand.
        Die Lenteoggend...

Die uwe.
    Mark

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Literature

Weerom haai, Mark!

En dankie vir die antwoord.

>     Sal ek nou my digtershoed aantrek, die langwerpige met die kromme
kroon
> en die bree rand,

Ja, ja, asseblief!  Maar je is ook sonder 'n kroon 'n puike digter, beslis
geen beginner op die gebied van poësie nie.  Dit is hier duidelik evident.

>             Spore vorentoe
>     daar al langs die see se rand.
>         Die Lenteoggend...

Hmm ...

     Spore vorentoe,
     lang, lang langs die see se rand.
          Hierdie lenteaand ...

Ek het "aand" gekies, aangesien die betekene lengte van die dag.  Wat Shiki
werklik bedoel is 'n ander saak.  Hy is dood en kan hom nie verdedig nie.

Groete,
Reinhard/Ron
(Ja, nog sonder "t", maar met 'n "t" is in uitsonderlike omstandigheide
toelaatbaar, as "dt" vir 'n mens in hierdie Saksiese naam bevredigender
Duits lyk.)

==============================END===================================
* Please submit postings to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to listserv at listserv.linguistlist.org or at
  http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
=======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list