LL-L "Etymology" 2007.08.01 (05) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Wed Aug 1 23:27:31 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  01 August 2007 - Volume 05

=========================================================================

From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Etymology" 2007.07.31 (01) [A/E]

Dear Ron:

Subject: "culinary"

Mark, deesdae probeer ek om vleis te vermy, ook gedagtes oor karkasse ens.
Dus vind ek hierdie bespreking nie baie aptytlik, alhoewel dit my ook nie
baie kwel nie.

Bowendien is my Chinees diereriemteken (zodiac sign) die vark. (Jy mag dit
al geraai het weens die oorvloed van intelligensie, sensitiwiteit en
kreatiwiteit en ook die buitengewoon bekoorlik persoonlikheid ... en
beskeidenheid.

Vêr, vêr sy dit van my om die klaarblyklike meriete van die genie - jammer -
genus Sus te geringskat.
Far, far be it from me to underestimate the manifest merits of genius -
sorry - genus Sus.

Die Uwe,
Yrs,
Oink,
Mark

P.S. See, I CAN do trilingual.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070801/b4e1c1ab/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list