LL-L "Traditions" 2007.06.05 (01) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Tue Jun 5 14:21:09 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  05 June 2007 - Volume 01

=========================================================================

From: john welch <sjswelch at yahoo.com.au>
Subject: LL-L "Traditions" 2007.06.04 (05) [A/D/E]

Could the idea of religious sense of ladybug connect with the red
heart-shape when the wings lift?
"...[ or if Afrikaans '-besie' refers to a cow (in Afrikaans *bees*).] "
I'm getting off the point a bit , but...
"Wildebeeste" means THE wild animal, and Ger. "tier" THE animal became
"deer" like wildebeeste. Of all the great animals, why are deer /antelope
viewed as THE animal of the wild? Could this relate to ancient ritual where
goats represented the gods of Babylon, and Brahmin priests? The heraldic
Yale is Assyrian "ia-`ilu" <W`L "to ascend. sacred ibex". Sanskrit "camara"
royal tassel may be Ger. "gamsbart" tassel of gemse /chamois  of
freshly-killed antelope.
Ladybird, goat, snake?
chimera

----------

From: Marcel Bas <roepstem at hotmail.com>
Subject: LL-L "Traditions" 2007.06.04 (05) [A/D/E]

 Dag Elsie,

Dankie vir jou terloopse toevoeging. Ja, in sommige Nederlandse dialekte
praat mense van 'koebeest' as hulle Afr. 'bees' (*bos bovis*) bedoel. Dit
kan die gebruik van 'bees' pleks van 'koei' in Afrikaans vir die generiese
naam verklaar.

Oor biltong: party mense dink selfs dat die eerste deel 'bil-' 'n afgeleide
is van 'piel', omdat dit langwerpig is. Die vreeslike groot peester van 'n
bul wat honde graag in knou word in Nederlands 'bullepees' genoem. Maar
andersins sou ons liewer van 'stier' praat en nie van 'bul' nie.

Groete,

Marcel.

O, terloops, Marcel, 'n 'bees' (ox) is die algemene benaming
(beesras/beestipe/beesvleis),
terwyl koei (cow) die vroulike dier is, en bul (bull) die manlike dier.
Ek sien daar is beskrywings wat 'biltong' verkeerdelik aandui as sou die
'bil' in biltong van
' bul' ontstaan, terwyl 'bil' in werklikheid 'lang dun reep' (vleis in dié
geval) beteken.
Elsie Zinsser
...[ or if Afrikaans '-besie' refers to a cow (in Afrikaans *bees*).]
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070605/eec5c0ad/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list