LL-L "Language varieties" 2008.06.05 (02) [A]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Thu Jun 5 14:24:40 UTC 2008


=========================================================================
L O W L A N D S - L - 05 June 2008 - Volume 02
-------------------------------------------------------------------------
Please set the encoding mode to Unicode (UTF-8).
If viewing this in a web browser, please click on
the html toggle at the bottom of the archived page
and switch your browser's character encoding to Unicode.
=========================================================================

From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Language varieties" 2008.05.31 (05) [A/E]

 Beste Elsie

Onderwerp: LL-L "Language varieties"

Dankie vir u inset.

"Watwou"?! Nou laat jy my lekker herhinner aan C Louis Leipoldt se
uitmuntende karakter, ten spyte sy vertraagde politieke insig (ek deel myne
met hom).

Terloops, die 'wat vir 'n ...' uitdrukking is net so hard gebruik in ons
Noord Traansvaalse geselskap, oftewel almal verstaan en antwoord daarop as
ons famielie die einste gebruik.

Ja, laaskeer (om en by 1980) toe ik mit die Rehaboth Basters doenig is, het
hul hulle puntenêrig van die Volkies afgesonder, heel simpatiek (in sommige
gevalle) maar tog as ander nasie. Ik wil net bayvoeg, ik self ag nie die
konserwatief iets agterlik nie. Dis net die goede, onthouw, mens ayt h'
verlede moet bewaar (sommiges sê 'het' pleks van 'h' '), en dit nie ten
koste van die goede in het hede, nê!

Die Uwe,
Mark

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Language varieties

Elsie, Mark en almal,

Terloops, in Nedersaksies en Duits gebruik ons ook daardie uitdrukking.

Nedersaksies: *wat voer 'n ...* (*wat för 'n ...*)
Duits: *was für ein ...*

Kan dit wees dat dit een van die gelene Nedersaksiese uitdrukkings in Duits
is?

Groete,
Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20080605/15389b34/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list