LL-L "Etymology" 2009.04.05 (01) [A]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Sun Apr 5 17:18:14 UTC 2009


===========================================
L O W L A N D S - L - 05 April 2009 - Volume 02
===========================================


From: ppvaneeden at ziggo.nl
Subject: LL-L "Etymology" 2009.04.04 (05) [A/D/E]

 Dankie vir julle antwoorde Luc en Marcel!



Graag net die volgende oor *roet*: Het die verspringing van die *r* in *
Surtr* nie moontlik  geIei tot die woord *roet *nie? Wat die betekenis
betref die volgende: Roet was nie altyd as iets smerigs beskou nie. Om die
kleur swart te verkry, het die Ou Germane vet en roet vermeng. Hiermee was
leerkleding swart gekleur. Swart was in sommige gebiede ’n heilige kleur.
Daarom is swart vandag een van die kleure van die Duitse vlag. Dit het die
kleur geword van status en geleerdheid (toga). Dit het die kleur geword van
die kerklike ampsdraer en die bruidegom. Roet het alleen een oorsprong. Hy
kom van vuur en vuur kom van Surtr.



Groete,



Petrus

•

==============================END===================================

 * Please submit postings to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.

 * Postings will be displayed unedited in digest form.

 * Please display only the relevant parts of quotes in your replies.

 * Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l")

   are to be sent to listserv at listserv.linguistlist.org or at

   http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.

*********************************************************************
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20090405/40b0fc07/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list