LL-L "History" 2009.08.21 (03) [AF]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Fri Aug 21 15:23:21 UTC 2009


===========================================
L O W L A N D S - L - 21 August 2009 - Volume 03
lowlands at lowlands-l.net - http://lowlands-l.net/
Encoding: Unicode (UTF-08)
Language Codes: lowlands-l.net/codes.php
===========================================

From: dealangeam atdelange at iburst.co.za
Subject: LL-L "History" [AFR]

Beste Laaglanders.

In die die bydrae van gawe Roger Thijs oor die boekie “Histoire des
Provinces….”
skryf hy:
“The map on p. 169 gives as relevant trade towns:
London, Quentowic (in France), Dorestad, Hamburg, Haitabu and Birka in
Scandinavia”

Dit het my laat terug dink aan die dae toe ek nog nagraads Fisika gestudeer
het.Ek moes in 1966 een van my getroude medestudente in Fisika se baba gaan
oppas.Hy het my ‘n boek gegee oor die geskiedenis van Haithabu en met die
pragtigstefotos daarin om my besig te hou. Dit was ‘n wonderlike boek. Ek
het omtrent in ‘nbeswyming geraak. Dit was die eerste keer wat ek iets te
lese gekry het van dieSakse en hulle wrywing met die Vikinge (Dene). Daarna
was daar geen keer nie.Ek het toe al hoe meer te lese gesoek oor die Sakse
tot vandag toe, 43 jaar later.

Is dit nie wonderlik hoe een boek ‘n mens op die spoor van iets groots kan
sit nie.
Mag LL een van die grootste webwerwe word.

Mooi loop.

At de Lange

•

==============================END===================================

 * Please submit postings to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.

 * Postings will be displayed unedited in digest form.

 * Please display only the relevant parts of quotes in your replies.

 * Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l")

   are to be sent to listserv at listserv.linguistlist.org or at

   http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.

*********************************************************************
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20090821/8f568d33/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list