L O W L A N D S - L - 12 March 2007 - Volume 01

From: Marcel Bas <
roepstem@hotmail.com>
Subject: LL-L "Events" 2007.03.11 (01) [A/D]

Dag Felix,

Uiteindelik! Ek wag al vir jare op enigiets op akademiese vlak wat die
Afrikaanse Taalkunde behandel, en nie net die Afrikaanse Letterkunde
nie.

Aan die universiteite van Leiden en Amsterdam (VU) en nog ander plekke
word daar slegs gepraat oor letterkunde, sodra dit oor Afrikaans gaan.
Asof 'n taal outomaties met fiksie, romans of poësie verbind moet word.
Dit is vreemd: die taal is vir ons Europese kontrei mos die heel
interessantste aspek van die Afrikaanse kultuur. Vir Hollanders soos ek
is Hasselt egter 'n bietjie ver.

Groetnis,

Marcel.