LL-L "Etymology" 2007.07.01 (04) [A]
Lowlands-L List
lowlands.list at gmail.com
Sun Jul 1 20:20:20 UTC 2007
L O W L A N D S - L - 01 July 2007 - Volume 04
=========================================================================
From: <ppvaneeden at orange.nl>
Subject: Etymologie
Goeie dag,
Ek sou graag julle mening wou hoor ten opsigte van die volgende:
Die woord Lord kom van hlafweard, "bewaker van die brood". Maar 'Lor' was 'n
God van oorvloed of oorskot. In die Skandinawiese tale is Saterdag
Lørdag/Lördag. Sou die God Lor en die Engelse Lord en die Skandinawiese
Lør/Lör(dag) 'n gemeenskaplike oorspring hê?
Die volgende woorde lyk of hulle aan mekaar verwant kan wees: Thor
(Germaanse God), toring en die Joodse Thora. Is dit so?
Hartelijke groeten,
Petrus van Eeden
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070701/7e4e44f9/attachment.htm>
More information about the LOWLANDS-L
mailing list