LL-L "Terminology" 2003.01.20 (01) [A]

Lowlands-L admin at lowlands-l.net
Mon Jan 20 18:58:00 UTC 2003


======================================================================
 L O W L A N D S - L * 20.JAN.2003 (01) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
 http://www.lowlands-l.net  * admin at lowlands-l.net * Encoding: Unicode UTF-8
 Rules & Guidelines: http://www.lowlands-l.net/rules.htm
 Posting Address: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
 Server Manual: http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html
 Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
=======================================================================
 You have received this because you have been subscribed upon request.
 To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
 text from the same account to <listserv at listserv.linguistlist.org> or
 sign off at <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================
 A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
 L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) N=Northumbrian
 S=Scots Sh=Shetlandic V=(West)Flemish Z=Zeelandic (Zeêuws)
=======================================================================

From: VandeLooD at cs.com <VandeLooD at cs.com>
Subject: (geen onderwerp)

Beste Ron, Pepijn en Laaglanders,
In Afrikaans bestaan daar nie 'n woord vir exit poll nie omdat so 'n woord
oorbodig sal wees. Die Suid-Afrikaanse Kieswet bepaal namelik dat in die 24
uur voor die verkiesings aanvang daar geen peilinge meer bekend gemaak mag
word nie, nog in die pers nog op die draadloos of op die beeldbuis. Dus die
feit is dat so iets as 'n exit poll glad nie in die land voorkom nie en
daarom is dit ook nie nodig dat dit in die Afrikaanse taal voorkom.
Die versinsel "uitgangsstemopname" lijk mij ook nie geskik nie aangesien die
woord "stemopname" nie eintlik voorkom in die verband nie, die woorde
"volgens die jongste peiling...." is meer gebruiklik om aan te dui dat dit
om die most recent poll gaan, dus vir exit poll sal dit moontlik
"uitgangspeiling" moet wees.
Aangesien daar nooit enige twyfel bestaan oor die uitslag van verkiesings
wat in Suid-Afrika gehou word nie - in die ou dae was dit altyd Die
Nasionale Party wen met 'n groot mederheid, vandag die dag is dit Die ANC
wen met 'n groot mederheid - is so iets as 'n exit poll ook nie van belang
nie, nog in die land nog in die Afrikaanse taal. Die uitkoms van landelike
verkiesings is nooit onvoorspelbaar nie.
Ik dink dat so iets as 'n exit poll niks anders is as media hype nie (wat
sal die Afrikaanse woord vir dit kan wees???) en dat alleen die uiteindelike
uitslae is wat tel.

Groete, Andre van de Loo

==================================END===================================
* Please submit postings to <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to <listserv at listserv.linguistlist.org> or at
  <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list