LL-L "Phonology" 2006.04.27 (09) [E]

Lowlands-L lowlands-l at lowlands-l.net
Thu Apr 27 21:23:41 UTC 2006


======================================================================
L O W L A N D S - L * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
http://www.lowlands-l.net * lowlands-l at lowlands-l.net
Rules & Guidelines: http://www.lowlands-l.net/index.php?page=rules
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org or lowlands-l at lowlands-l.net
Commands ("signoff lowlands-l" etc.): listserv at listserv.net
Server Manual: http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html
Archives: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-8) [Please switch your view mode to it.]
=======================================================================
You have received this because you have been subscribed upon request.
To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
text from the same account to listserv at listserv.linguistlist.org or
sign off at http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
=======================================================================
A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) N=Northumbrian
S=Scots Sh=Shetlandic V=(West) Flemish Z=Zeelandic (Zeeuws)
=======================================================================

L O W L A N D S - L * 26 April 2006 * Volume 09
======================================================================

From: "Elsie Zinsser" <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Literature" 2006.04.27 (04) [A/E]

Haai julle,

Ron, een of ander tyd in hierdie laaang naweek.

Nee, ek verstaan nie wat jy wil sê nie, want 'heide' kom nog
net so voor in Nederlands en in Duits.

Bedoel jy dat die struktuur alreeds in Duits en Nederlands argaïes is?

Groete,
Elsie Zinsser

Liewe Elsie, ek sou baie bly en dankbaar wees indien jy die Afrikaanse
vertaling van die liedjie vir ons kan vind en hier pos. Soos ek al geskryf
het, het ik dit geruime tyd gelede (ca. 35 jare) geleer, en my serebrale
databank is nie wat dit eens was [nie].

> Jou vermoedens oor die heide is ook verkeerd; ons is baie bekend
> met die spesie (Heide/Erica)
> en sowat 500 inheemse spesies groei net in die Wes-Kaap!

Interessant! Maar ondanks hierdie feit lyk my die fonemiese struktuur van
die woord "heide" baie argaies.  Daarom het ek geskryf ek vermoed dit word
word iewers lank gelede "gevries".  Die naamwoord word moontlik soos 'n
naam gekategoriseer en word daardeur soos 'n uitsondering behandel.
Verstaan jy wat ek bedoel?

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Phonology

Haai, Elsie!

> Bedoel jy dat die struktuur alreeds in Duits en Nederlands
> argaïes is?

Nee.  Ek bedoel die klankooreenkomste tussen Nederlands en Afrikaans. 
Laat my probeer om sommige voorbeelde te vind.

NL  =  AF  (EN) [NS]

beide ~ albei = albei (both) [beid(e)]
benijden = beny (to envy) [benieden]
lijden = ly (to suffer) [lieden]
vermijden = vermy (to avoid) [vermieden]
zij = sy (silk) [Sie(d)]
zijde = sy (side) [Sie(d)]
rijden = ry (to ride) [rieden]
blij(de) = bly (pleased) [bliede ~ blie(d)]
glijden = gly (to glide) [glieden]
strijden = stry (to stride, to fight) [strieden]
tijden = tye {maar eenv. "tyd"} (times) [Tieden]
luiden = lui (to ring) [lüden]

Die voorbeeld (abstrak -- V = klinker, @ = schwa):

Vid@ = Vi(@)

Ja, die neiging 'n /d/ tussen twee klinkers uit te laat bestaan alreeds in
Hollands, Brabants, Vlaams ens. ('n bietje minder ook in Nedersaksies);
bvb. _beide_ ~ _albei_, _blijde_ ~ _blij_, _luide_ > _lui_ ...

Bvb.: (<ryden>) r at id@n > r at id@ > r at i@ > r at i (<ry>)

Fonologies konsekwent sou "heide" daarom *"hy" of ten minste *"hye" wees.

Maar Afrikaans het ook "heiden," soos ook Nederlands (nie *"hy(e)" nie). 
Daarom vermoed ek dat sekere woorde die fonologiese proses het vermy, en
ek vermoed dat 'n spesiale leksikale status dit toegelaat het ("lexical
marking") -- in die saak van "heiden" moontlik 'n bybelse status, en in
die saak van "heide" moontlik 'n naam-status.

Is dit nou 'n bietjie duideliker geword?

Groete,
Reinhard/Ron

==============================END===================================
* Please submit postings to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to listserv at listserv.linguistlist.org or at
  http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list