LL-L "Idiomatica" 2007.08.03 (06) [E]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Sat Aug 4 21:04:57 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  04 August 2007 - Volume 01

=========================================================================

From: "ppvaneeden at orange.nl" <ppvaneeden at orange.nl>
Subject: LL-L "Idiomatica" 2007.08.02 (05) [A/D]

Hoi Elsie,

Hierdie gebruik van 'is' en 'sy' is interessant. In Hartebeesfontein hang
daar by die NG Kerk of die Hervormde kerk (ek kan nou nie meer goed onthou
nie) aan die preekstoel, 'n banier met die volgende woorde: God sy liefde.
Dit is natuurlijk uit die Nederlandse God zijt liefde!

Groetjies,

Petrus van Eeden
----------

From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Idiomatica" 2007.08.02 (05) [A/D]

Haai julle,

Theo, 'n agie is iemand wat nuuskierig is, soos in die uitdrukking
'nuuskierige agie'.

Wat is dit 'Agie' nou ineens?

2. 'sy': ik herinner me dat zijn vrouw iets opmerkte
over zijn 'victoriaanse omgangsvormen'. Dan past 'sy'
toch wel?

Mark, dankie vir die verduideliking. Dis hoeka bakgat om poëtiese vorme
te gebruik maar ek het gevra sodat diegene wat nie so bekend is met sulke
argaïese Afrikaanse vorme (soos "sy" as werkwoord), nie dalk sou dink
dat  dit 'n huidige standaardvorm is nie.

>...Hierin wil ek net so gretig die ouer taalvorms waar toepaslik toevoeg.
Vir seker het die ouer vorms nog meer bygedra tot Onse Ron se ontvangs
van die lawwighede wat ek hom toegerig het, nê?

Groete,
Elsie Zinsser
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070804/4a440ed3/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list