LL-L "Events" 2007.03.12 (01) [A]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Mon Mar 12 15:44:53 UTC 2007


L O W L A N D S - L - 12 March 2007 - Volume 01

=========================================================================

From: Marcel Bas <roepstem at hotmail.com>
Subject: LL-L "Events" 2007.03.11 (01) [A/D]

Dag Felix,

Uiteindelik! Ek wag al vir jare op enigiets op akademiese vlak wat die
Afrikaanse Taalkunde behandel, en nie net die Afrikaanse Letterkunde nie.

Aan die universiteite van Leiden en Amsterdam (VU) en nog ander plekke word
daar slegs gepraat oor letterkunde, sodra dit oor Afrikaans gaan. Asof 'n
taal outomaties met fiksie, romans of poësie verbind moet word. Dit is
vreemd: die taal is vir ons Europese kontrei mos die heel interessantste
aspek van die Afrikaanse kultuur. Vir Hollanders soos ek is Hasselt egter 'n
bietjie ver.

Groetnis,

Marcel.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070312/a4d5381f/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list