LL-L "Traditions" 2007.10.05 (05) [A/D]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Fri Oct 5 22:07:04 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  04 October 2007 - Volume 05
Song Contest: lowlands-l.net/contest/ (- 31 Dec. 2007)
=========================================================================

From: Marcel Bas <marcelbas at gmail.com>
Subject: LL-L "Traditions" 2007.10.04 (01) [D/E]

Dear Lowlanders,

All these rommelpot-/Rummelpot-traditions all over the world have certainly
given me a much wider picture on this popular instrument. And apparently, it
is still in use during Martinmas.

Reinhard, you wrote:


> P.S.: Marcel, je collega Gijs ... hmm ... Kan je hem "motiveren" om het
> winterkoning-verhaal in zijn dialect te vertalen?
>
> Ek dink nie hy sal die tinktinkiestorie self (half-)foneties kan neerskryf
nie, maar as hy dit aan my dikteer, kan ek dit so foneties as moontlik
oorskryf. Hierdie ou het meer belangstelling vir sy taal as my ander kollega
van Curaçao wat nooit sy vertaling van die tinktinkiestorie gegee het nie
(ek dink jy onthou).

Ek sal hom volgende week vra!

Groetnis,

Marcel.

De Roepstem - Die Roepstem
http://roepstem.net
Nederland - België - Luxemburg - Suid-Afrika

----------

From: R. F. Hahn < sassisch at yahoo.com>
Subject: Traditions

Baie dankie, Marcel!

Ek het geskryf:

 Kan je hem "motiveren" om het winterkoning-verhaal in zijn dialect te
vertalen?

Dit moet "winterkonink" gespel word glo ek. :-(  En in elk geval hyt dit
"winterkoninkje", nê? Deesdae is my hoof is as 'n rommelpot.

Hierdie ou het meer belangstelling vir sy taal as my ander kollega van
Curaçao wat nooit sy vertaling van die tinktinkiestorie gegee het nie (ek
dink jy onthou).

Nee, eerlik gesê onthou ek dit nie! Watter taal is dit? Curaçao-Hollands of
Papiamentu?  Maar nou sal ek dit definitief onthou. Papa Bostinktinkie sal
hom agtervolg om hom 'n bietjie te dreig.

Groete,
Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20071005/48008b3b/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list