LL-L "Lexicon" 2008.06.08 (08) [A/D/E]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Sun Jun 8 20:57:59 UTC 2008


=========================================================================
L O W L A N D S - L  - 08 June 2008 - Volume 08
-------------------------------------------------------------------------
Please set the encoding mode to Unicode (UTF-8).
If viewing this in a web browser, please click on
the html toggle at the bottom of the archived page
and switch your browser's character encoding to Unicode.
=========================================================================

From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Lexicon" 2008.06.06 (04) [A]

Haai julle,

Theo,

Dit is bekend dat ou doringboomspesies baie lank vat om uit te brand, en
dalk suggereer die
"swart-doringhout" dat 'n meer weerbarstige kool gaan vorm, wat ure se hitte
en lig aan 'n vryer
kan verskaf. Sekere akasiaspesies se stamme word swart hoe ouer die bome
word.

'n Ander moontlikheid: Marais het vir lang tye in die Ooste gereis (volgens
JC Kannemeyer –Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur), en my eerste
gedagte was dat kohl (waarmee oë omlyn word), gemaak word deur hout

wat swart as agterlaat, 'n beter keuse sou wees om 'n goeie kwaliteit kohl
mee te maak. Haar belangstelling om vryers te wil lok, is dus daarmee heen.

Ek sluit die gedig onder in.

Elsie

*Die Towenares – Eugene Marais*

Wat word van die meisie wat altyd alleen bly?

Sy wag nie meer vir die kom van die jagters nie;

sy maak nie meer die vuur van swart-doringhout nie.

Die wind waai verby haar ore;

sy hoor nie meer die danslied nie;

die stem van die storie-verteller is dood.

G'neen roep haar van ver nie

om mooi woorde te praat.

Sy hoor net die stem van die wind alleen,

en die wind treur altyd

omdat hy alleen is.

-----------

From: Theo Homan <theohoman at yahoo.com>
Subject: LL-L "Lexicon" 2008.06.08 (03) [A]

> From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
> Subject: LL-L "Lexicon" 2008.06.06 (04) [D]
>
> Haai almal,
>
> Theo, sê tog asb uit watter gedig dit kom sodat ek die
> woord binne konteks
> kan bekyk?
> Is dit deur Eugene Marais?

Jawel, Elsie,

en wel uit: towenares

[Ach, ach, ik geef het maar toe: uit een aantal Afrikaanse liefdesgedigte;
hebben ze daar ook.]

vr. gr.
Theo Homan

----------

From: Mike Morgan <mwmosaka at gmail.com>
Subject: LL-L "Translation" 2008.06.08 (06) [E]

R/R,

Yes, I entirely agree that the sense proposed of "(kind-hearted) acceptance"
or "(compassionate) tolerance" instead of the inelegant "a lack of hatred /
enmity / quarrel" for *averena* is "true" i was just trying to get to the
dialectic that pervades Buddhist teachings ... as manifest in the negative
prefix *a-.*

> Translating "Eastern" philosophical texts into European languages comes
with many such hurdles,
> including the case of English, which is relatively flexible and offers a
wealth of lexical possibilities.
 But then too translating even (sic!) Hegel or Heideger into English can
also demand a greater gift of flexibility than most of us non-yogis possess!
(One could of course argue that post Max-Muellerian European philosophy was
"Eastern" perhaps ...)

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
 Subject: Lexicon

Mike,

"Dispassion"?

"Eastern" = "newly introduced"

This is why people tend to use loanwords for convenience.

Regards,
Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20080608/d1197412/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list