LL-L "Grammar" 2010.11.30 (01) [AF-EN]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Tue Nov 30 19:18:24 UTC 2010


=====================================================
L O W L A N D S - L - 30 November 2010 - Volume 01
lowlands.list at gmail.com - http://lowlands-l.net/
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-08)
Language Codes: lowlands-l.net/codes.php
=====================================================



From: dealangeam <atdelange at iburst.co.za>

Subject: LL_L "Language politics" [AF_EN]



Beste Laaglanders,



From: Marcus Buck <list at marcusbuck.org>

“There's another option: just help the Blacks raise to the same higher
statuses.”



From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>

Mark Dreyer se oorspronklike bydrae was redelik in die kol. Hy eindig met:

“Lastly, if we may impute malign motivations, Afrikaans schools & indeed
everything Afrikaans is being targeted for exclusion, marginalisation &
absorbtion.”

Tog maak Marcus Buck dit af as wens-denkery.



Dit lyk vir my Marcus moet Suid Afrika toe kom vir ‘n paar jaar en
Afrikaners wys hoe hy die swartes tot ‘n hoër status gaan verhoog.



Apartheid was politieke beleid in Suid Afrika van 1948-1990. Dit is ‘n
handige stok om mee te slaan. Maar wat van die onderwys in die res van
Suidelike Afrika. Die handige stok hier is kolonialisme. Dit lyk dus asof
swartmense onskuldig is omdat hulle onderdruk is deur magte buite hulle
beheer.



Dit bring my tot ‘n belangrike punt: die slagoffer sindroom. Daar is ‘n paar
biljoen mense hedendaags wat aan hierdie sindroom lei. Geen politiek, mag of
geld ter wêreld kan mense van hierdie sindroom genees nie. Dit kan slegs
innerlik genees word mits die begeerte daar is om genees te word.



Hoe word hierdie begeerte wakker? Een van die vernaamste redes is ‘n liefde
vir die eie taal, om dit reg te gebruik en om dit uit te bou op alle
gebiedevan die
lewe. Ek suig dit nie uit my duim nie. Doen gerus navorsing oor streke wat
aan die verval is en waarin onheil seëvier. Kyk hoe dit met tale (veral die
inheemse) in elk van daardie streke gaan.



As mense nie respek vir hulle eie taal het nie, het hulle vir min ander
dinge respek. In die plek van respek jaag hulle die sewe doodsondes (van
Dante) soos hebsug, magsug en eersug na.



‘n Mens kan die respek vir ‘n eie taal peil deur te kyk hoeveel
hulp-taalboeke (woorde, grammatika, stelwyse ensovoorts) deur daardie mense
geskep is en nog steeds geskep word. Lank voor Apartheid en veral
gedurendeApartheid is 98% van
alle hulp-taalboeke vir swart tale deur witmense geskep en met witmense se
belasting betaal. Dit is nou 20jaar sedert Apartheid geval het. Witmense
betaal nog steeds belasting, maar dis oorwegend swartmense wat dit nou
uitgee. Het hulle al begin om hulp-taalboeke die lig te laat sien? Doen self
navorsing om die skokkende antwoord te vind.



Marcus, you make a grave error. Afrikaans emerged (was born) in the
south-west tip of Africa during the late 1600's. Although its forbears were
Germanic languages and very much so from the lowland countries, it is an
African language. Unfortunately, because of black politics, it has now also
become a major language in diaspora.



Mooi loop.



At de Lange



=========================================================
Send posting submissions to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
Send commands (including "signoff lowlands-l") to
listserv at listserv.linguistlist.org or lowlands.list at gmail.com
http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
http://www.facebook.com/?ref=logo#!/group.php?gid=118916521473498<http://www.facebook.com/?ref=logo#%21/group.php?gid=118916521473498>
===============================================================
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20101130/3497ddcb/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list