LL-L "Language politics" 2010.10.22 (02) [AF]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Fri Oct 22 19:36:19 UTC 2010


=====================================================
L O W L A N D S - L - 22 October 2010 - Volume 02
lowlands.list at gmail.com - http://lowlands-l.net/
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-08)
Language Codes: lowlands-l.net/codes.php
=====================================================



From: dealangeam <atdelange at iburst.co.za>
Subject: LL-L "Language politics" {2010.10.21 (02) [Af]


(“Language politics”)



Taal Emosies



Beste Laaglanders.



Hierdie bydrae is ‘n verkorting van ‘n heel langer een wat ek terug
hou. Ekwonder
hoeveel Laaglanders gereeld Afrikaanse artikels lees.



Ek ken Elsie Zinsser nie, behalwe vir haar bydraes hier op LL. Dankie Elsie
vir jou bydrae oor die minagting van Afrikaans.



Na 15 jaar op die poslys is ek bekommerd dat te veel Laaglanders te min
omgee vir die minagting van tale.



Die agtergrond waarteen Elsie se bydrae af speel, is ‘n warboel van gedagtes(“
logoschaos”). Die oorsaak is ‘n skare van onverwerkte emosies (gemoedkragte
).



Hier in Suid Afrika dink verreweg die meeste mense dat die oorsaak in 1652
begin het met Jan van Riebeeck se halfweg stasie. Dit gaan vir Afrikaners
eintlik veel verder terug, naamlik toe Karel die Grote die Nederduitsers
probeer kersten het. Dit gaan vir die Bantoes net so ver terug toe hulle van
sentraal Afrika suidwaarts begin trek het.



Did gaan oor die drang na vryheid, amper asof dit in die gene geskryf is.



Om ‘n taal te minag breek die sprekers daarvan se vryheid stap vir
stap af. Politiek
kon dit uiters selde reg stel. Politiek is eerder vet op die vuur.



Mooi loop



At de Lange



=========================================================
Send posting submissions to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
Send commands (including "signoff lowlands-l") to
listserv at listserv.linguistlist.org or lowlands.list at gmail.com
http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
http://www.facebook.com/?ref=logo#!/group.php?gid=118916521473498<http://www.facebook.com/?ref=logo#%21/group.php?gid=118916521473498>
=========================================================
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20101022/47547699/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list