LL-L "Grammar" 2011.08.09 (01) [AF-EN]

Lowlands-L lowlands.list at GMAIL.COM
Tue Aug 9 16:52:14 UTC 2011


   =====================================================
 L O W L A N D S - L - 09 August 2011 - Volume 01
lowlands.list at gmail.com - http://lowlands-l.net/
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-08)
Language Codes: lowlands-l.net/codes.php
=====================================================


>From Smuts, Cliff csmuts at xsinet.co.za

Subject LL Grammar



Hallo Mark



Wonderful that you want to learn Afrikaans, *which* I think is not a very
difficult language to learn.



Regarding the two sentences you gave as example:



Sentence no 1 is completely wrong, as a result of the use of the word “wat”



“Dat” is roughly translated with THAT in most? cases, while “wat” is WHAT in
many cases, to keep it simnple.



I will now translate my message in Afrikaans



*Hallo Mark*

* *

*Wonderlik dat jy Afrikaans wil leer, wat ek nie dink ’n moeilike taal is om
te leer nie.*

* *

*Wat** betref die twee sinne wat jy as voorbeelde gegee het:*

* *

*Sin no 1 is heeltemal verkeerd, as gevolg van die gebruik van die woord
“wat”*

* *

*“Dat” word ruweg in die meeste gevalle met THAT vertaal, terwyl “wat” in
baie gevalle WHAT is, om dit eenvoudig te stel.*

* *

*Ek gaan nou my boodskap in Afrikaans vertaal*



Regards


Cliff

----------

>From Mark and Ruth Dreyer mrdreyer at lantic.net <csmuts at xsinet.co.za>

Subject LL-L "Grammar" 2011.08.08 (01) [AF]


Beste Mark :

Subject: LL-L "Grammar"

Hiermee jou vraë: Wat is die verskil tussen “dat” en “wat” in die voorbeelde
hieronder: *My* inset onderaan.

'Die weer man het gesê wat ons sal hoë temperatuure hê.'
'Die weer man het gesê dat ons sal hoë temperatuure hê.'

Die weerburo së wat ons temperature sal wees.
(The weather bureau says what our temperatures shall be.)
    Nog 'n voorbeeld:
Meneer, wat sal die temperatuur wees?
(Sir, what shall the temperature be?)

Die weerburo het gesë dat ons hoë temperature sal hê.
(Die weather bureau said that we shall have high temperatures.)

Verwysing: Groot Woordeboek (vertalend) Kritzinger, Steyn, Schoonees en
Cronje.

Soos aangetoon, die verskil tussen die Afrikaans 'wat' en 'dat' volg die van
die Engels 'what' en 'that' redelik getrou: Nie dat die Afrikaans dit uit
die Engels geleer het nie, maar ieder dat beide se gebruike die einste
oorsprong het, in 'n gemene oerdialek, iets tussen WesnederFrankies en
Angels.
    (As indicated, the difference between Afrikaans 'wat' and 'dat'
follows that of English 'what' and 'that' with reasonable fidelity: Not that
Afrikaans learned it from English, but rather that both usages have the same
source, in a common original dialect, something between West-Netherfrankish
and Anglic.)

Toevallig, soos ek dit lees is aspekte van die Angelse en latere dialekte
(uit die jaargang 1000NC, min of meer) van Eilandengels hartroerend naby aan
hedendaagse Afrikaans. Die ontleding van my volg uit my studie van R Quirk
en C Wrenn se 'An Old English Grammer' onder andere. Sweet se Vroë
Wessaksies inteendeel, wyk merkwaardig weg.
    (Incidentally, as I read it aspects of the Anglic and later dialects [of
about 1000AD, more or less] of Insular English are heart-stirringly close to
nowadays Afrikaans. This analysis of mine follows from my study of R Quirk
and C Wrenn's 'An Old English Grammar' among others. Sweet's Early West
Saxon, on the contrary, deviates considerably.)

Ek sou graag nog inset lewer oor u brief, Mark, maar ek wil u ieder nie
oorweldig  nie. Tot dusvêr klink u Afrikaans redelik goed - heel beter as
wat sommiges heirsuids uitblaker.
    (I would willingly offer more input on your letter, Mark, but I would
rather not overwhelm you. To this point your Afrikaans sounds reasonably
good far better than some here in the South blather.)

Groete,
Mark.

=========================================================
Send posting submissions to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
Send commands (including "signoff lowlands-l") to
listserv at listserv.linguistlist.org or lowlands.list at gmail.com
http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html .
http://www.facebook.com/?ref=logo#!/group.php?gid=118916521473498
==========================================================
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20110809/b3b7e6e9/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list