LL-L "Language politics" 2008.11.04 (02) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Tue Nov 4 15:19:46 UTC 2008


===========================================
L O W L A N D S - L - 04 November 2008 - Volume 02
-------------------------------------------------------------------------
Please set the encoding mode to Unicode (UTF-8).
If viewing this in a web browser, please click on
the html toggle at the bottom of the archived page
and switch your browser's character encoding to Unicode.
===========================================

From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Language maintanance" 2008.11.03 (02) [A/E]

Dear Stan



Subject: LL-L "Language maintanance"



A man after my own heart - here goes:



Laat ek eerstens om verskoning vra dat ek die gesprek intree, maar ek vind
dit heel prikkelend.

Let me firstly ask your pardon that I intruded in your conversation, but I
find it wholly stimulating.



Ek het die einste verslag gelees, Elsie, en dit het my ernstig omgekrap, nê,
en toe bedink ek my: Ek hou hoegenaamd

I read that very report, Elsie, & it seriously disturbed me, & then I
thought to myself:                I totally dislike Academic



niks van Akademiese Afrikaans nie! Dit verbaas my geensins, Jacquie, dat u
daarmee sukkel. Wat my betref kan dit

Afrikaans!                                          It astonishes me not at
all, Jacquie, that you struggle with it. As far as it concerns



met alle gemak in die duisternis heen. My niggie Gillian, half-Iers, half
Skots met 'n Afrikaner man, is 'n vertaler in die

me it may go in peace into the darkness. My nieece Gillian, half Iris, half
Scots with an Afrikaner husband, is a



hoëgeregshof, en in haar eie tyd doen sy vertaal- en redaksiewerk in en
tussen Engels en Afrikaans. 'n Groot deel van

translator in the supreme court, & in her free time does translation &
editing between English & Afrikaans. A great



haar inkomste 'melk' sy uit die ontleding van 'Akademiese Afrikaans in AB
Afrikaans, en sy haat dit. Die

deal of her income she 'milks' from the interpretation from 'Academic
Afrikaans' to 'Generally Accepted Afrikaans &



hoof-sondaars is na-graadse studente met hulle tesis in die die
Administrasie- of Bestuur-kunde (Ha!). Uit die

she hates it. The chief-sinners are postgraduate students with their theses
on Administration & Management (Ha!).



Letterkunde as sulks kom daar nie vir haar werk nie, maar dis te
verwagte. Mynsinsiens
is daar wel 'n nypende nood

from Literary work as such no work comes to her, but that is to be expected.
In my opinion there is a 'nipping' need



vir tersiere-vlak studie in die Letterkunde, en hier moet dit in die
betrokke taal geskied, hetsy Afrikaans of Hongaars.

for tertiary-level studies in Literature, & here it must happen in the
relevant language, whether Afrikaans or Hungarian,



 waarookal in die Wêreld dit bestudeer word, Finland of die Fillipyne.

wheresover in the World it is studied, Finland or the Phillippines.



Ja, laat Engels die tegniese en wetenskaplike taal van die 21ste Eeu wees.
Hier is 'n hond van 'n taal, 'n ware brak,

Yes, let English be the technical & scientific language of the 21st Century.
Here is a dog of a tongue, a veritable



en dit sal nie seer maak nie - en tog: Ek hou van 'n brak. 'n Mens kan
Engels net so ergelik martel. Ek het net sulke

mongrel, & it won't hurt - & yet: I like a mongrel. People can torture
English just as brutally. I have read just such



strond gelees. Nog iets, wat my in my inneste laat warm voel oor Afrikaas is
dat *egte* tegniese taal, *ware*

shite. Something more, what warms me to my innermost about Afrikaans is that
*genuine* technical language, *true*



wetenskaplike terminologie, kan mens sonder moeite in enigeiets tussen
motorwektuigkunde en radiosterrekunde,

scientific terminology, people can express without difficulty in anything
between motor-mechanics & radio-astronomy,



wiskunde en plantekunde sonder moeite handhaaf. Hulle wat die Taal daartoe
gestel het, en hulle werk, God laat dit

Mathematics & botony. Those that enabled the Language to do this, & their
work, God let it not



tog nie vergete nie!

be forgotton!



Yrs,

Mark
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20081104/447dc424/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list