LL-L "Etymology" 2003.01.25 (02) [A/D/E]

Lowlands-L admin at lowlands-l.net
Sun Jan 26 01:16:44 UTC 2003


======================================================================
 L O W L A N D S - L * 25.JAN.2003 (01) * ISSN 189-5582 * LCSN 96-4226
 http://www.lowlands-l.net  * admin at lowlands-l.net * Encoding: Unicode UTF-8
 Rules & Guidelines: http://www.lowlands-l.net/rules.htm
 Posting Address: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
 Server Manual: http://www.lsoft.com/manuals/1.8c/userindex.html
 Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
=======================================================================
 You have received this because you have been subscribed upon request.
 To unsubscribe, please send the command "signoff lowlands-l" as message
 text from the same account to <listserv at listserv.linguistlist.org> or
 sign off at <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================
 A=Afrikaans Ap=Appalachian B=Brabantish D=Dutch E=English F=Frisian
 L=Limburgish LS=Lowlands Saxon (Low German) N=Northumbrian
 S=Scots Sh=Shetlandic V=(West)Flemish Z=Zeelandic (Zeêuws)
=======================================================================

From: liza janse <zierik2000 at yahoo.se>
Subject: LL-L "Etymology" 2003.01.25 (01) [A]

> From: cups <cups at mweb.co.za>
> Subject: Taal en gegewens
>
> Hallo
> My naam is Owen Noome en ek is van Suid Afrika.
> Hoop my Afrikaans is verstaanbaar.
> Vir n geruime tyd probeer ek meer uitvind omtrent my
> agternaam "Noome".
> Veral die herkoms daarvan.Dit kan teruggevoer word
> tot in die 16de eeu.
> Dit kan aanvaar word dat Noome voortspruit uit iets
> anders.....maar wat???
> Miskien "Noorden of Norre" of iets anders.
> In Latyns word Noome "Nomen" wat "naam" beteken.
> ....."denoomé" beteken "in die naam van".........
>
> Nou, daar is ander moontlikhede om dit wel te kan
> verklaar......dit het my
> opgeval dat name of die elemente binne die naam baie
> te doen het met
> dialekte,die land en provinsie en tydperk vanwaar
> dit moontlik kon kom,ens.
> Eerstens het ek gereken dit het iets te doen met die
> taal wat onder
> Mennoniete
> gebruik was omrede my lang vergete Nederlandse
> voorouers Mennoniete was.
> Ek verstaan die taal onder Mennoniete was
> Plautdietch.
> Tweedens die naam kon voortspruit uit die Zaanstreek
> (Noord Holland) waar
> dit
> reeds in die 16de eeu in gebruik was......so hier
> moet gekyk word na die
> Noord
> Hollandse dialek van daardie tyd.
> Derdens die soort Nederlands wat in die 16de eeu en
> selfs vroeer gebruik was
> kon ook
> n bepalende faktor wees.
>
> Ek is ongelukkig nie n deskundige op die gebied van
> tale, ens
> nie......miskien is daar
> dalk iemand wat oor moontlike verklarings beskik.
>
> Beste groete.
> Owen Noome.
>
> ----------
>
> From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
> Subject: Etymology
>
> Beste Owen,
>
> Hartlik welkom op Lowlands-L!  Baie mense op hierdie
> lys het geen probleem
> met Afrikaans nie.
>
> Ik kan die raaisel van jou belangwekkende van nie
> oplos nie, maar ik kan wel
> bevestig dat _Nome_ of _Noome_ in sommige
> Nedersaksiese ("Nederduitse,"
> "Platduitse") dialekte "naam" beteken, ook in
> "Plautdietsch" (Mennoniets
> Nedersaksies).  Oud-Saksies _namo_ 'naam' is in die
> meeste huidige dialekte
> _Name_ of _Naam_ geword.  Die lange /a/ word in baie
> dialekte [O:] ('n [o:]
> wat 'n oop is) of [o:] uitgespreek en dikwels
> (verkeerd) als <o> of <oo>
> geskryf.
>
> Het jy Frans as bron van jou van al uitgesluit?
>
> Groete,
> Reinhard/Ron

hier in mijn omgeving zijn ook veel mensen met de
naam noomen mijn omgeving is zeeland southern parts of
the netherlands your afrikaans is really easy to reed
ik lees ook die beidragen in die knoop waar al die
suidafrikaanse webtouwties samengeknoop word groeten
uit zierikzee

==================================END===================================
* Please submit postings to <lowlands-l at listserv.linguistlist.org>.
* Postings will be displayed unedited in digest form.
* Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
* Commands for automated functions (including "signoff lowlands-l") are
  to be sent to <listserv at listserv.linguistlist.org> or at
  <http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html>.
=======================================================================



More information about the LOWLANDS-L mailing list