LL-L "Phonology" 2007.04.25 (05) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Wed Apr 25 21:11:49 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  23 April 2007 - Volume 05

=========================================================================

From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Events" 2007.04.25 (02) [A]

Haai almal,

Ja, Marcel, jou uitspraak is effens "clipped' soos wat baie SA
Engelsprekendes praat maar
dit stem ook ooreen met die Afrikaanse uitpraak van die Oos-Kaapers en dus
'n duidelik
Port Elizabeth invloed!

Dis moontlik dat Derrick Gardner oorspronklik van Engelssprekende herkoms is
maar mens
kan nie die aanname veronderstel nie.

Groete,

Elsie Zinsser

As ek regtig *praat*, dan los ek die Afrikaanse aksent 'n bietjie, en kom
die Standaard-Nederlandse aksent deur. Interessant, dat dit jou aan Engels
herinner.

Dink jy Derrich Gardner is oorspronklik Engels? Hy spreek sy naam en van met
'n Engelse aksent uit
----------

From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Events" 2007.04.25 (02) [A]

Haai almal,

Ron skryf:

In other words, underlying /t/ is deleted at the end of a syllable if it's
preceded by another consonant.

Edith Raidt noem dit (Inleiding tot die Afrikaans Taalkunde, 1989), dat die
verskynsel al in die 17de eeu by alle woordsoorte en –vorme aan die Kaap
gevestig was dat die *slot-t deur 'n stemlose konsonanat verdring
word*(soos in: nacht > nag; vernuft > vernuf; borst > bors; direkt >
direk) MAAR
dat dit al in die 17de eeuse stedelike Nederland bestaan het en nog steeds
'n kenmerk in die Utrechtse dialek is.

Groete,
Elsie Zinsser
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070425/e0b52448/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list