LL-L "Traditions" 2007.10.06 (02) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Sat Oct 6 18:38:28 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  01 October 2007 - Volume 02
Song Contest: lowlands-l.net/contest/ (- 31 Dec. 2007)
=========================================================================

From: "Ben J. Bloomgren" <ben.j.bloomgren at gmail.com>
Subject: LL-L "Traditions" 2007.10.05 (05) [A/D]

 All these rommelpot-/Rummelpot-traditions all over the world have certainly
given me a much wider picture on this popular instrument. And apparently, it
is still in use during Martinmas.

Marcel, Ron and all,

Where can I hear this drum? I'm a drumming fanatic, so any new drum is a
good drum, since Europe and drumming tend to be at odds at times compared to
¡a Alma Africana!
Ben

----------

From: Elsie Zinsser <ezinsser at icon.co.za>
Subject: LL-L "Traditions" 2007.10.05 (05) [A/D]

Haai!

Nee, Marcel is reg, Ron, dis winterkoning.

Dis tyd dat jy ook suidwaarts vlieg en na die taal kom luister.

Groete,

Elsie Zinsser

----------

From: R. F. Hahn < sassisch at yahoo.com>
Subject: Traditions

Baie dankie, Marcel!

Ek het geskryf:

Kan je hem "motiveren" om het winterkoning-verhaal in zijn dialect te
vertalen?

Dit moet "winterkonink" gespel word glo ek. :-(  En in elk geval hyt dit
"winterkoninkje", nê? Deesdae is my hoof is as 'n rommelpot.

Hierdie ou het meer belangstelling vir sy taal as my ander kollega van
Curaçao wat nooit sy vertaling van die tinktinkiestorie gegee het nie (ek
dink jy onthou).

Nee, eerlik gesê onthou ek dit nie! Watter taal is dit? Curaçao-Hollands of
Papiamentu?  Maar nou sal ek dit definitief onthou. Papa Bostinktinkie sal
hom agtervolg om hom 'n bietjie te dreig.

Groete,
Reinhard/Ron
 ----------

From: R. F. Hahn < sassisch at yahoo.com>
Subject: Traditions

Haai, Elsie, en dankie!

Jy het geskryf:

Nee, Marcel is reg, Ron, dis winterkoning.
Ja, maar ... hierdie sin ...

Kan je hem "motiveren" om het winterkoning-verhaal in zijn dialect te
vertalen?

... het ek geskryf, nie Marcel nie.  ;-)  Of het ek jou misverstaan?

Maar ... ja, jy is reg, en ek was oorspronklik reg. Dis "koning" in
Nederlands as in Afrikaans, nê? Ek was verward weens "winterkoninkje".

Ek hoop jy geniet jou lente.

Groete,
Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20071006/0d220f68/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list