LL-L "Members' news" 2008.10.17 (05) [A]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Sat Oct 18 05:49:10 UTC 2008


===========================================
L O W L A N D S - L - 17 October 2008 - Volume 05
-------------------------------------------------------------------------
Please set the encoding mode to Unicode (UTF-8).
If viewing this in a web browser, please click on
the html toggle at the bottom of the archived page
and switch your browser's character encoding to Unicode.
===========================================


From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>
Subject: LL-L "Grammar" 2008.10.17 (01) [E]

Beste Ron:



Onderwerp: LL- L Nuus

Nou eers voel ek behoorlik saam met jou. Gordelroos is geen grap, hoor! Maar
sê, hoekom het hulle so lank gevat om dit te diagnoseer? Hulle behoort mooi
te weet dis pokkies, en eens gevang (ja, toegegee die ding vang eintlik vir
jou) bly die virus jou vir evig by. Vyf jaar gelede tel my pa die volwassene
form op net na 'n bitsige vete met 'n buur, kortvoor (so beweer hy) lope
gerig word. So gerug die bliksem (die virus nie die buur nie) slaan altyd
toe op die hakke van een of ander ander spanning, met die liggaamike
weerstand op 'n laë vlak. Aaag Ron sterkte toe nê!

Die Uwe,

Mark en Ruth



En dankie vir u goederwense oor Sukkot.

----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Members' news

Dankie vir die goederwense, Ruth en Mark!

As in my geval kan die pynlike krampe begin verskeie dae voor die pokkies
verskyn. Weens die spesifiek simptome was hulle verplig om vir gewasse en
embolisme te toets.

Groete!

Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20081017/f97a597e/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list