LL-L "Language politics" 2010.12.01 (02) [AF-EN]

Lowlands-L List lowlands.list at GMAIL.COM
Wed Dec 1 19:50:55 UTC 2010


=====================================================
L O W L A N D S - L - 01 December 2010 - Volume 02
lowlands.list at gmail.com - http://lowlands-l.net/
Posting: lowlands-l at listserv.linguistlist.org
Archive: http://listserv.linguistlist.org/archives/lowlands-l.html
Encoding: Unicode (UTF-08)
Language Codes: lowlands-l.net/codes.php
=====================================================



From: Mark Dreyer <mrdreyer at lantic.net>

Subject: LL-L "Language politics" 2010.11.30 (03) [AF-EN]



Dear Marcus:



At said:

Marcus, you make a grave error. Afrikaans emerged (was born) in the
south-west tip of Africa during the late 1600's. Although its forbears were
Germanic languages and very much so from the lowland countries, it is an
African language. Unfortunately, because of black politics, it has now also
become a major language in diaspora.



Your response:

I don't think I made an error. Afrikaans sure is African in the geographical
sense (that's why it has the name it has). But from it's linguistic ancestry
and from it's socio-economic position it's different from languages like
Zulu, Sotho etc.



My input:

The term 'African' is also only African in the geographical sense. So am I.
That's geography for you. I imagine you mean to illuminate the point that
Afrikaans is qualitatively different from, say, isiZulu in a way that it
does not differ from some European languages. Alright. isiZulu equally
differs from, say, Vasikela in a way that it does not from the Bantu
languages of the Great Lakes region, but it is a Southern African language
all the same.



For linguistic considerations you would auger in on linguistic terminology,
& for socio-economic issues, socio-economic terminology. Just bear in mind
that people on the ground may act in accordance with geographical issues,
knowing nothing whatever of linguistics & caring less.



I hear you on the subject of victimisation, notably of minorities that can
be identified in terms of language use. However something disturbs me about
your approach to a solution.



Your problem is two-fold. Imprimus: Too many thoughtless people imagine a
problem can be solved by enactment - let such-&-such be done. The World
doesn't work that way. There is a limit of resources. You suggest money be
taken from black parents to subsidise schools they do not want. Now, it's
their money; they earned it, & what right have you to take it away for
sometthing you want but not them?

                    Secundus: You suggest Whites should uplift Blacks: Who?
How? Who can be spared from their own daily grind to help someone else
right. Who will support him in this noble enterprise, for he has dependants
to support? Marcus, this country has never had enough people, or enough
craftsmen, to solve all the problems in it.



You blame us for not uplifting the Blacks. How dare you! We were never more
than enough to just make it through the day, the season, the years to put
bread on the table. When we had a lot of slack, like diamonds & gold, the
British came & took it. What did *they* do to uplift the locals? I know what
we did & I am proud of what we did. I expect that this statement astonishes
you you. I have been abroad & I am well aware of the profound depth &
incredible breadth of ignorance about South Africa - at the academic level.
You may offer yourself, & by all means, feel free. Others might not *be* so
free. & they may have honest priorities supervening your notions (at a safe
distance) of their rightious duty.



Do not fall in the trap, Marcus, immortalised in the joke about the castaway
economist. He finds a can of beans & his solution? "*Assume* a can opener".



Regarding your PS: Thanks to the years of Apartheid's Upliftment, Bantu
languages are doing well. It is only this short patch of post-1994
public-school education (for Whites & Blacks) that has gone to Hell in a
handbasket. I hope it ends soon.



You could run a technically sophisticated society with a rich culture in all
our official languages. There is no lack of recources, access & use in TV,
Newspapers, Internet & Cell-phone services. Book production is not on a par
with for example the UK, but within the limits of a small population, & a
smaller population of maniac readers (like myself) I suppose it's adequate.
Quality is iffy - low on TV (State Enterprise), high wrt books & writers
with private enterprise & input, medium with newspapers, commercially
driven. Internet is at International standard.



Yrs,

Mark



----------



From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>

Subject: Language politics

Folks,

Genealogy is only one facet of several. If you go by genealogy, most of the
Bantu language varieties of Southern Africa are not South African but were
introduced through migrations from Eastern and Central Africa, and this
relatively recently. Many of them have substrata from indigenous Khoi-San
languages (as is evident in click sounds, for instance). This and many other
features attest to adaptation to South African conditions, and few people
would dispute that they are South African languages.

What makes Afrikaans so different? Is it because its roots are in Europe and
it is seen as a “White” language (although a high percentage of its native
speakers are not “White”)? Irrespective of what its early roots were,
Afrikaans has uniquely and under various influences developed in Southern
Africa for a good number of centuries. This is why I personally consider it
an African language that stands with one leg in our old Lowlands.

Would I consider American English an American language and Australian
English and Australian language? To some, a lesser, degree, because the vast
majority of their influences come not from indigenous languages but from the
languages of European immigrants.

Regards,
Reinhard/Ron
Seattle, USA



----------



From: dealangeam <atdelange at iburst.co.za>

Subject: LL_L "Language politics" [AF_EN]



Ek dink dat die onderwerp ‘Taal politiek’ baie gevaarlik is omdat dit so
maklik in politiekery kan ontaard. Politiek gaan oor mag en wel daardie mag
om ander mense te dwing om aan ‘n groepie mense se begeertes te voldoen.



Die Afrikaanse woorde vir Engels se “politic(s)” val in twee groepe uiteen:
(1) verstandig, beskaafd, kundig, .... (2) moedswillig, geslepe, slu, ....
Dit verduidelik waarom politiek edel of vieslik kan wees.



Ons beleef hier in Suid Afrika sedert 1992 (“Die Nuwe Suid Afrika”) ‘n
verskriklike toename in misdaad, iets veel erger as die vorige 350jaar. Baie
mense probeer die redes vir dit te vind. Soos ek voorheen geskryf het, word
Apartheid die meeste voorgehou as die grond oorsaak.



Dit is bog. Apartheid as politieke beleid het maar 50 jaar gelewe. Voor dit
was apartheid reeds daar in die vorm van klasse skeiding. Die koloniale
magte het dit deeglik bedryf, eers die Hollanders en toe die Engelse. (In
Namibië was dit die Duitsers!) Al die inheemse volke, bruin, swart en wit
(die Afrikaners) het daaronder gelei. Daarom lyk dit asof kolonialisme die
onderliggende oorsaak is. Maar dit is ook bog.



Iets wat na my wete nog nooit ge-eien is in die misdaad hier ter lande (tans
verskriklik) is die oorwegendste kenmerk van al die misdaad. Ek kan met
werker-klere (en nie opgetof soos ‘n toeris of sakemens nie - wees
gewaarsku) in enige misdaad gebied rondloop met ‘n dik, verslete boek (wat
vir my kosbaar is oor wat daarin geskryf is) en niks sal met my gebeur nie.
Wie wil so ‘n dik verslete boek besit?



Dit is nou meer as 10jaar wat ek misdaad berigte (koerante, tydskrifte,
radio, televisie) aandagtig bestudeer. Mense word aangerand of vermoor vir
stoflike dinge soos geld, juwele, selfone, seks. Wanneer dit wel oor
geeslike dinge gaan, word dit gedryf deur wraak, vrees, selfsug, sensasie en
ander afbrekende idees.

As ‘n mens hierdie mense se taalgebruik nagaan, is die meeste van hulle
(maak nie saak watter tale hulle praat nie) se taalgebruik slordig,
platvloers en verpes met leenwoorde.



Ek is oortuig dat selfrespek begin met sorgsame taalgebruik. Die taal help
dan om die denke te verskerp, verdiep en verbrei in alles wat daardie
persoon aanpak. Selfrespek kan met geen geld gekoop word nie. Selfrespek kan
ook nie verbeter word deur geduring geld te bestee nie. Die gesegde ‘geld is
die wortel van alle kwaad’ is nog altyd waar.



Suid Afrika se onderwys stelsel het in die laaste 10 jaar van Apartheid
agteruit begin gaan. Na 1992 het dit sneller verval. Tans word die meeste
geld (geheel en per kop) bestee van alle lande in Afrika. Nogtans presteer
plaaslike swartes van die swakste in Afrika in internasionale kompetisies
vir kundige vakke en kunste. Dis mos Apartheid se skuld.



Die ANC is tans in groot beroering. Meeste van sy leiers het sy edel
doelstellings vervang met ‘n sug na geld. Dit alles met Mandela wat nog
leef, maar veels te oud is om hulle nog in die bek te ruk. Nou wil hulle ‘n
wet op geheimhouding invoer om hulle misdade in die donker te hou.



Ek lees gereeld koerante van meeste kontinente op die web. Een ding word vir
my baie duidelik. Sosiale verval word al hoe erger in al daardie lande wat
dink dit sal nooit plaaslik gebeur nie. Nasionalisme begin weer op die
voorgrond tree. Dit is jammer want dit is ‘n gedrog van respek vir eie
kultuur en ander kulture.



Al die geld in die wêreld gaan nie Laag-Saksies regruk nie. Dit is die mense
wat dit praat wat dit sal regkry. Hulle moet daarna streef om die taal
sorgsaam te gebruik in plaas van om geld na te jaag soos die geval was
gedurende die Hansa tydperk.



Hulle sal veral moet poog om die eeue oue politieke grense tussen Nederland
en Duitsland te oorbrug. Die vernederlandisering en verduitsering kan
opgehef word deur sorgvuldig te soek na ou Laag-Saksiese woorde wat
gemeenskaplik kan wees. Afrikaans het die voorbeeld gestel. Eers die
verhollandsering en toe die verengelsering het Afrikaans groot skade
aangedoen.



Die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het ‘n reuse rol gespeel. Dit het
meerderheid Afrikaners geweldig verarm. Beloftes van geld (Engeland,
Nederland en die res van Europa) het beloftes gebly. Afrikaanse denkers op
alle gebiede van die lewe het begin om Afrikaans te bevry van Hollandse en
Engelse oorheersing. Hulle het dit dikwels gedoen deur pynlike stoflike
opofferings.



Hier het die generaals van die oorlog hulle inbors begin toon. Hulle het
besef dat Afrikaans in ‘n geeslike oorlog betrokke is waarin dit nie mag
verloor nie. As kind het ek my verwonder aan die keurige gebruik van
Afrikaans. Op skool is ek gehelp om self Afrikaans keurig te gebruik. As
student op die universiteit van Potchefstroom het ek die voorreg gehad om
lesings te kry by dosente wat onverskrokke Afrikaans gehelp het om volwasse
te word in elke geleerde rigting.



Ek mis daardie gees intens op die LL poslys. Ek is amper 15 jaar lid van die
poslys. Laag-Saksies (Platduits, Agterhoeks, wat dit ookal genoem word) suig
aan die droogste speen. Daar word min gedoen om Laag-Saksies te herstel tot
die glorie voordat Karel die “Grote” met sy onderdrukking begin het. Dit kan
gedoen word, maar beslis nie vir geld nie.



Ek wonder hoeveel laaglanders is bewus daarvan dat Afrikaanse (let wel, nie
Engelse) plekname geteiken word om swart name te kry. Daar word verskeie
redes aangevoer, onder andere regstelling van Apartheid se gevolge. Dit kos
biljoene Rand om dit te doen, geld wat veel beter bestee kon word.



Een rede word selde genoem. Ek wil dit graag uitlig. ‘n Gebrek aan respek
vir Afrikaans en selfs ‘n minagting daarvan. Die taal moet gestraf word. Bid
jou dit aan. Die gevolge is terug-snydend - ‘n gebrek aan respek en selfs ‘n
minagting van swart mense se eie tale. Wat wel in daardie tale gedoen word,
is gewoonlik vir geldelike gewin. Bitter min word gedoen vir geeslike
verryking. Ek wens dit was ‘n liegstorie.



Skryf asseblief veel meer in al die “dialekte” van Laag-Saksies. Ek vind dit
baie leersaam en geniet dit geweldig. Probeer asseblief om waar moontlik,
die dialek wat jy in skryf ‘n naam te gee. Dit help my om ‘n oorsig te kry
van die mengelmoes waarin Laag-Saksies tans is.



Betrek julle kinders daarby. In die geval van Afrikaans het dit drie
geslagte geneem om dit van eeue se onderdrukking te bevry. Toe kom die
giftigste van alle eise - gee aan ander die reg om in jou stoflike rykdom te
deel sonder om respek te toon vir die geeslike rykdom wat die dryfkrag was.
Binne een geslag het dit Afrikaans reuse skade aangedoen.

Hierdie gif is stadig besig om die voorste lande in die wêreld op hulle
knieë te dwing. Pasop vir politici wat hierdie gif uitdeel - hulle lieg vir
eie gewin sonder om te skroom. Die valse beloftes van kapitalisme (Adam
Smith) en materialisme (Karl Marx) begin nou die giftige vrugte dra waarteen
daar meer as ‘n eeu gewaarsku is. Hierdie giftige vrugte verdwelm eers
voordat dit doodmaak. Dit maak van politici die gevaarlikste soort dwelmbase
wat ‘n mens kan kry. Hulle het in die 20ste eeu bykans ‘n duisend tale laat
sterf. Hulle is roekeloos.



Mooi loop.

At de Lange



=========================================================
Send posting submissions to lowlands-l at listserv.linguistlist.org.
Please display only the relevant parts of quotes in your replies.
Send commands (including "signoff lowlands-l") to
listserv at listserv.linguistlist.org or lowlands.list at gmail.com
http://linguistlist.org/subscribing/sub-lowlands-l.html.
http://www.facebook.com/?ref=logo#!/group.php?gid=118916521473498<http://www.facebook.com/?ref=logo#%21/group.php?gid=118916521473498>
===============================================================
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20101201/c39b8019/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list