LL-L "Etymology" 2007.07.28 (03) [A/E]

Lowlands-L List lowlands.list at gmail.com
Sat Jul 28 20:14:11 UTC 2007


L O W L A N D S - L  -  28 July 2007 - Volume 03

=========================================================================

From: jonny <jonny.meibohm at arcor.de>
Subject: LL-L "Etymology" 2007.07.28 (05) [E]

 Beste Kevin,

you wrote:

> "Sot" may have meant "a foolish person" at one time, but these days it
only refers to a chronic drunkard, and "besotted" means "drunk".  I've never
heard them > used any other
> way, and I'm totally unfamiliar with the verb "to sot".

*'sot'* already appears in OS as well as in Middle Saxon as 'foolish', but
according to KOEBLER, of uncertain origin- perhaps Celtic.

In LS we still use the expression *'sot hebben'*, meaning G: 'unverschämtes
Glück haben', 'das Glück ist mit den *("die")* Dummen'; E: 'to have immense
luck', 'fortune favors fools'.

Allerbest!

Jonny Meibohm

----------

From: Obiter Dictum <obiterdictum at mail.ru>
Subject: LL-L "Etymology" 2007.07.28 (02) [E/A]

Elsie het gesrkryf:

>and in Afrikaans a 'sot' is a pig.

Elsie, do you mean a figurative meaning? (I mean, do you mean that 'Jou
sot!' means 'You're a [nasty] pig!'?). I'm asking because I did not find
this meaning in all of my dictionaries. But I found quite a few that
translate as 'fool,' 'jester,' etc.

Thanks in advance.
Vlad Lee

----------

From: <ppvaneeden at orange.nl>
Subject: Etymology: Duif-Duiwel

Goeie dag,

Graag verneem ek julle reaksie op die volgende. Ek wil vermoed dat die woord
'duif'' verwant moet wees aan die woord 'duiwel'. Maar ek is nie seker nie.

In my etimologiese woordeboek vind ek die volgende t.o.v. die woord duif: In
Oudengels dûve, in Oudhoogduits tûba en in Oudiers dub.

Wat die woord duiwel betref vind ek: Middelnederlands duvel, Oudengels
dîofol, en dêofol, in Oudhoogduits tiuval en tioval.

In Nederlands vind ons die woord 'doffer' vir 'n manlike duif. Dan weet ons
ook dat die r en l kan wissel. Ek dink hier aan wimpel en wimper.

Nou my vraag. Is die woorde duiwel en duif aan mekaar verwant?

Maar daar is nog iets interessants. Die woord duiwel sou ook afkomstig wees
van Grieks diabolos. Maar nou die volgende. Ons woord Dinsdag kom van Tiwas.
Maar tiwas is in Oudindies 'devah'. Nou lyk dit asof daar 'n verband kan
bestaan tussen 'tiwas' en 'devil' of duiwel.

Het een van julle bietjie raad aan my?

Groetjies

Petrus van Eeden
----------

From: R. F. Hahn <sassisch at yahoo.com>
Subject: Etymology

Jonny, I was under the impression that Sott hebben ~ Sutt hebben contains
the equivalent of "soot," which is why traditionally you ought to touch or
be touched by a chimney sweep (Sottje(r) ~ Suttje(r)) to get some soot on
you for luck.  This is related to sotten ~ sutten 'to cover with soot', and
Sottbalken ~ Suttbalken ("soot joist") 'joist above the hearth'. In Old
English it's sót (as opposed to sot 'fool').

Petrus, 'n voorgestelde konneksie tussen "doof" en "duiwel" is nuut vir my
... en eintlik redelik interessant.

"Doof" en sy ekwivalente (< Ougermaans *daub̶-az) is nie leenwoorde nie:
Ougermaans *daub̶-az 'doof' van Voorgermaans *dheubh- ''n dof persepsie hê'
(vergelyk Grieks τυφλός tyflós < θυφλός thyflós 'blind').

"Duiwel" en sy ekwivalente is baie ou leenwoorde. Grieks διάβολος
diábolossal 'n leenvertaling or -benadering van Hebreeus שָׂטָן sātān
'teenstander', 'bestryer' wees: διά diá 'oor', 'teen' + βάλλ- báll- 'gooi',
'giet' = 'beskuldig', 'kwaadpraat' > διάβολος diábolos 'beskuldiger',
'kwaadprater', 'teenstander'. Goties het die woord diabaulus (~ diabulus)
direk van Grieks geleen. Die ander Germaanse tale het dit van Latyns
diabolus geleen wat van die Griekse woord afstam. Ek glo nie dat hierdie
woord met die groep van Tiwas (Oudirs dia, Latyns deus, Grieks διός diós,
Sanskrit द्यास् dyāus 'god' en देव deva 'goddelik', 'hemels') saamhang.

Maar dis 'n interessant voorstel. Miskien sal die andere Laëlanders dit
aanneemliker vind.

Groete,
Reinhard/Ron
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://listserv.linguistlist.org/pipermail/lowlands-l/attachments/20070728/a801f1f2/attachment.htm>


More information about the LOWLANDS-L mailing list